LetsRide Home Page
Home             My Location:
Vanrhynsdorp Offroad Outride

Posted By: VanrhynsdorpOffrideOutride
Category: Events
Province: Western Cape
City/Town: Vanrhynsdorp
Event Location: Morester Akademie
Event Date: Saturday, 02 September 2017
Event Time: 11h00
Event Cost: R190, R100, R100
GPS Settings: -31.616276 , 18.732843
More Info:
Entry Form: Download
Event Description
Inskrywings kan per e-pos deur die skool of tydens die oggend van die Outride gedoen word - Inskrywings fooie is soos volg: R190 per hoof bestuurder, R100 per lift, R100 per kind onder 12.
 
Dit is ongeveer 110km dubbel spoor grondpad, deur die Troe-Troe rivierbedding, met redelike "obstacle course"
 
Daar is ook 'n mini fees die dag by die skool waar ons pannekoeke, koffie, koeldrank, braaivleis, wors, hoender ens. gewoonlik voorsit vir die deelnemers en hulle gesinne.
 
Die halfweg het ook iets te ete vir die deelnemers en dit is waar hulle ook gewoonlik die tenke hervul met hulle eie brandstof.
 
Daar is gelukkige trekkings na die rit en elke deelnemer kry 'n geskenkie, groot of klein, hulle kies self.
 
Die aand word 'n dans en braai gehou ten bate van 'n organisasie teen 'n fooi per persoon en 'n deel van die inkomste word bv. aan Cansa of gestremdes organisasie geskenk.
 
Kontakte :
Morester Akademie - 027 219 1217
Kellie de Villiers  -  083 650 8887
Audrey Botha  - 027 219 2967
 
Baie dankie,
Audrey Botha



0 Comments >>

Leave a comment
   
Comments: *

 
Register or Login to leave a comment.
Yes

             
  
VanrhynsdorpOffrideOutride 745 Western_Cape


New Posts Comments
Flyboy667 On Post
Alexi

YZ250 On Post
Stellenbosch offroad

TRXRIDER On Post
Dirt & Dust / Rough & Tough

weskus On Post
charlton gouws


Posts By Category
Events
Places 2 Ride
Bike Mechanics
Bike Shops
General Chat
Login
Username:
Password:

Forgot Your Password?Add Post for FREE
Why LetsRide.co.za?
 If you're an off-road junkie, then
 welcome! You're in the right place.

 With LetsRide.co.za you can:
  • See when and where the next off-road event is taking place.
  • Find a new place to ride.
  • Find a new bike mechanic.
  • Find bike shops.
  • Tell cool stories.
  • Ask other junkies like yourself questions.
 It's all here, in one location, and it's all
 for FREE!




Home  FAQ  Advertise  Legal Stuff  Contact Me  Sitemap